Sunday, March 2, 2014

Die makeover waarvan jy maklik vergeet

27pinkx27pinkx27pinkx
27pinkx27pinkx27pinkx
’n Perfekte oplossing as jou laaie nog soos iets uit ’n rilfliek lyk, is die 27pinkxs produkte. Dit is ontwerp deur Khatija Ahmed, ’n Pretoriaanse skoonheidsblogger wat haar grimering beter wou organiseer. Haar reeks 27pinkxs het ’n rakkie om lipstiffies in te sit (R300) en twee groot laaikassies met aparte kompartemente sodat jy ooggrimering, onderlaag en jou blossers apart kan hou (vanaf R1 180). Al die kassies is stewig en deursigtig sodat dit lank hou en jy dadelik kan sien wat binne elke laai is, sonder dat jy angstig hoef te grawe as jy iets spesifiek soek. 27pinkxDan is daar die luukse Vanity stand spieël (R3 580). Die spieël is groterig – soos ’n mediumgrootte TV-skerm. Wat dit regtig oulik maak is dat dit liggies reg rondom het sodat jy jou grimering kan doen met perfekte, eweredige beligting reg van 

No comments:

Post a Comment